31 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Want daar is meer aan my as net wat jy eerste sien. 😏 Ek het ’n groot hart, ’n sterk persoonlikheid, ’n goeie sin vir humor en genoeg sass om die lewe interessant te hou. Ek is lief vir...
31 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Groot hart. Sterk persoonlikheid. Bietjie sass. En absoluut geen tyd vir speletjies nie. 😉❤️
Want daar is meer aan my as net wat jy eerste sien. 😏 Ek het ’n groot hart, ’n sterk persoonlikheid, ’n goeie sin vir humor en genoeg sass om die lewe interessant te hou. Ek is lief vir...
38 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is suksesvol en selfstandig en ek weet wat ek like en wil he. Ek is maklik om oor die weg mee te kom.
38 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Ek ike omte oefen en ryd saam vriende en familie te spandeer. Ek like travel en nuwe dinge try.
Ek is suksesvol en selfstandig en ek weet wat ek like en wil he. Ek is maklik om oor die weg mee te kom.
44 - Parys, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is n pa van 2 lieflike kinders wat in die Kaap bly, Christen en judge nie iemand oor hul verlede nie, almal verdien nog n kans. Ek is geskei en werk op n plaas naby Parys in die Vrystaat. Ek...
44 - Parys, Vrystaat, Suid-Afrika
Soek ’n sielsmaat, nie net ’n skerm-maat nie
Ek is n pa van 2 lieflike kinders wat in die Kaap bly, Christen en judge nie iemand oor hul verlede nie, almal verdien nog n kans. Ek is geskei en werk op n plaas naby Parys in die Vrystaat. Ek...
39 - Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Liefdevolle mensemens. Hou van iemand met respek,eerlikheid,lo jaliteid en geluk Ek het n sin vir humor! Somtyds bietjie Mal........(Hahahaha ....net n grappie) [removed]
39 - Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Liefdevolle mensemens. Hou van iemand met respek,eerlikheid,lojaliteid en geluk
Liefdevolle mensemens. Hou van iemand met respek,eerlikheid,lo jaliteid en geluk Ek het n sin vir humor! Somtyds bietjie Mal........(Hahahaha ....net n grappie) [removed]
45 - St Helenabaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Verhoudung met Jesus,Eerlik,opreg ,uniek en ambisieus.hou van rustig wees met n lewensmaat en gesels oor positiewe dinge,te veel negatief daar buite.

Net opsoek

42 - Pongola, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Im a fun loving person who loves fishing, camping and traveling. Im young at heart and full off energy. I love cuddles endless fun and good company.

Fishing Lady looking for her catch
Im a fun loving person who loves fishing, camping and traveling. Im young at heart and full off energy. I love cuddles endless fun and good company.
Bokliefde, waar ons jou help om liefde te vind! Laat ons bokspring om jou te help liefde vind op die bekostigbaarste, maklikste en ook veiligste manier. Ons maklik bruikbare boodskapstelsel help jou om in verbinding te kom met jou toekomstige maat, teen jou eie pas. Ons ondersteuningspan is altyd byderhand om die beste te bied in diens en veiligheid. Jou lewenslange soektog is iets van die verlede!
Vind jou sielsmaat, jou eie bokkie en selfs nuwe vriende, vandag nog!